🤝 Saamwerk en netwerk vir sukses: Ons is trots om ‘n opleidingsvennoot te wees saam met BVAPD en die WeMove-program. Ons berei deelnemers voor en rus hulle toe met “Soft Skills” om suksesvol aan die ope arbeidsmark deel te neem. 🚀